Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels
Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels
Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede --  Leon Wessels
+2

Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede -- Leon Wessels

Secondhand 1 available
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
651340239

Toestand : Goed. 
       Eerste druk, Umuzi, 2010, Sagteband - Biografies - 367pp. ISBN 9781415201213.

In David Goldblatt se boek Some Afrikaners Revisited is daar 'n foto van 'n berede jong Afrikaner, geneem by 'n Nasionale Party-viering in 1964. Daardie jong man was in 1990 die eerste lid van die NP-regering wat verskoning vir apartheid gevra het, en in November 2009 het hy uitgetree as Menseregtekommissaris. Watter pad het hom tot hier gelei? En watter pad het Suid-Afrika in dieselfde tyd geloop?

Wessels vertel pakkend van die groot politieke veranderings wat hy beleef het, as minister in die laaste apartheidskabinet, as grondwetonderhandelaar en menseregte-kommissaris. Maar dis 'n groter verhaal wat hy vertel.

"Dit maak my vies wanneer apartheid die skuld kry vir alles wat skeef loop," se hy. "Dit maak my net so vies wanneer mense maak asof apartheid geen impak het op hedendaagse vraagstukke nie."

Met sy vertrekpunt dat die nuwe Suid-Afrika se grondwet op die aandrang van Nelson Mandela by Vereeninging onderteken is, waar ook die Vrede onderteken is wat die Unie tot stand gebring het, vra hy die vraag hoe ver ons op die weg van vereniging gevorder het. Hy beantwoord dit aan die hand van vyf groot temas: die regstaat, menseregte, rassisme, versoening, en armoede. Wessels, wat 'n ver pad gekom het sedert sy berede dae, praat oorredend en met ontwapenende eerlikheid oor nasionale en eie dwalings.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
5% OFF
TP-Link Tapo L520E Smart Wi-Fi Dimmable Light Bulb
New
R171.00 R180.00
2.4G RFID Immobilizer Wireless Engine Lock Car Alarm System Anti-Hijacking Intelligent Circuit Cut O
New
R591.00
RSA 2 Cent 1976
Secondhand
R5.00 No bids
Step by Step Vegetarian
Secondhand
R40.00 No bids

Similar products

Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede Leon Wessels
Secondhand
R130.00
Onvoltooide kalender - W E G Louw
Secondhand
R50.00
Vereeniging, Die Onvoltooide Vrede by Leon Wessels
Secondhand
R150.00
Free shipping
BANNELINGE IN DIE VREEMDE - WESSELS,E
Secondhand
R2,700.00