Vergeet Nie -  Histories-romantiese verhaal uit die Anglo-Boereoorlo - D.F. Malherbe

Vergeet Nie - Histories-romantiese verhaal uit die Anglo-Boereoorlo - D.F. Malherbe

1 available / new
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R241.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BFN9789000045211
Bob Shop ID
631690211

Vergeet nie is D.F. Malherbe se eerste roman. Dit beeld die Kaapse burgers uit wat tydens die Anglo-Boereoorlog as rebelle aan die kant van die Boere teen die Engelse veg. Die Du Pré-familie (oom Willem, tant Annie en Bettie) woon op die plaas Rietfontein naby die Karoodorpie Steenburg. Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog gaan Bettie se verloofde, die dokter Piet Marais, saam met die Boere-ambulans na die oorlog. Bester, die beroemde rebelle-kommandant (wat ooreenkomste toon met Gideon Scheepers), kom met sy manskappe op Rietfontein aan en raak verlief op Bettie. Sy herhaalde besoeke aan Rietfontein bring die Du Pré-familie in die moeilikheid en oom Willem en Bettie word gearresteer, terwyl tant Annie vrygelaat word op parool. Piet Marais kry dit reg om ân brief vir Bettie aan Bester te gee, maar deur sy poging om die brief aan Bettie te besorg, word Bester gevang en word hy ter dood veroordeel. In die tronk kry hy geleentheid om Bettie te vertel dat Piet nog leef. Kort na Bester se teregstelling keer Bettie en haar moeder weer terug na Rietfontein, terwyl oom Willem kort na sy aankoms in die kamp op Port Alfred beswyk. Na die vrede kom Piet terug om sy bruid te trou. Die titel van die roman verwys na oom Willem se oproep op sy sterfbed dat ons nie die pyn en seerkry moet vergeet nie. Vergeleke met tydgenootlike werk is die gebeure veel meer verantwoord en realisties. Die karakters is egter nog oppervlakkig geteken en hulle handelinge word nie altyd gemotiveerd weergegee nie, hoewel die figuur van Bettie sterker omlyn is. Die Boere word as hoofsaaklik goed en die Engelse as hoofsaaklik boos geteken. Die moontlikhede van die konflik van opponerende politieke standpunte in eie geledere word nie in-diepte ontgin nie.

TITLE: Vergeet Nie - Histories-romantiese verhaal uit die Anglo-Boereoorlog

AUTHOR: D.F. Malherbe

PUBLISHER: Het Volksblad - Drukkerij

DATE PUBLISHED: 1918

PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika

PAGES: 188

BINDING: Hardeband

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 198x142x17

WEIGHT: 300g

Add to cart

Recently viewed

See more
20% OFF
PENNY SIOPIS `PAINTINGS` EXHIBITION CATALOGUE, STEVENSON GALLERY FROM APRIL TO MAY 2009
R800.00 R1,000.00
ZULULAND 1894 - POSTCARD ESHOWE ZULUAND TO VIC FALLS MISSION STATION, RHODESIA - RARE - SEE SCANS
R3,750.00
HP #305XL HIGH YIELD BLACK ORIGINAL INK CARTRIDGE - HP 2720/4120
R883.53
Die Silwer Stoel
R139.00

Similar products

Die bergstroom ruis - D.F Malherbe (Standard Hardcover)
R22.13
Vergeet Nie - Malherbe, D. F.
R180.00
Die Bergstroom Ruis / D. F. Malherbe
R35.00
50% OFF
Die Bergstroom Ruis - D.F.Malherbe
R390.00 R780.00