Vergenoeg - Marita Van der Vyver

Vergenoeg - Marita Van der Vyver

1 available / secondhand
Indicative market price: R190.00
R130.00
32% off
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 13 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
4621-4670 BOX88
Bob Shop ID
641787527

Title: Vergenoeg

Sub Title:

Author: Marita Van der Vyver

Publisher: Tafelberg

Year: 2003

ISBN: 9780624041269

Summary: Hierdie verhaal speel af op 'n fiktiewe dorp: Vergenoeg. Dit kan dalk 'verweg genoeg' beteken, of miskiek ook 'tevrede genoeg'. Maar dit maak nie te veel saak nie. Want dit gaan oor dogters, susters en moeders - 'n titel wat uitnemend gerig is op vroue. Bella is die jonger, 'sondige' dogter. Sy is 'n chanteuse in Parys. Sy het 'n groot naam in Suid-Afrika. In Parys, egter, is sy net maar nog 'n 'performer'. Haar ouer, verantwoordelike suster, is San. San is die een wat die huishouding en die gemeenskap aan die gang hou - die goeie een. Hul moeder sterf aan kander. Nou gaan die twee susters die moeder, op haar versoek, tot die einde versorg in die ou huis op die dorpie Vergenoeg. Op 'n vars manier word die keersy van die twee vroue se uiterlike blootgele: die eksotiese Bella lei eintlik 'n armoedige lewe in Parys as sangeres in 'n nagklub, terwyl de perfek-versorgde en beheersde San 'n drankprobleem het. Dit is veral die onvermydelike konfrontasie tussen die twee susters dat hierdie ontluistering 'n belangrike rol speel om hulle met mekaar, en ook met die dood van hulle ma te versoen. Deur hulle konfrontasie met siekte en dood word hulle in direkte kontak gebring met hulleself en mekaar sodat hulle gestroop word van alle illusies. Dit is dan veral 'n roman oor die lyflike ervaring (ook van siekte en dood). Daar is aangrypende tonele waarin die bruin vrou Dollie Plaatjies vir die siek Adele sleep-dra na die badkamer, of San wat die liggaam van haar gestorwe ma omarm soos wat sy dit in haar lewe nie kon doen nie. Tog verstaan Marita van der Vyver hoe om met 'n ligte hand selfs die swaarste dinge aan te raak. die sekstonele met Karel Kat - 'n vroeere skoolkys wat Bella weer in die dorp raakloop - het steeds die lyf as fokus, maar verlig die intensiteit.




Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.

Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.

We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.

We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.

Add to cart

Recently viewed

See more
Stunning black stretch ribbed polyester dress.Capped sleeves.V with cross over detail.Size 32 AMERIE
R65.00 No bids
African Design Ashtray
R180.00 No bids
TOPPS - STAR WARS CARD - THE LAST JEDI
R6.00
X-Men #56
R96.00

Similar products

Grensgeval - Marita van der Vyver
R310.00
Bestemmings - Marita van der Vyver
R60.00
Marita van der Vyver - Grensgeval
R70.00
Vergenoeg Marita van der Vyver
R75.00