Vergenoeg Vergenoeg
Vergenoeg Vergenoeg

Vergenoeg

Secondhand 1 available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
11536
Bob Shop ID
619392752

Hierdie verhaal speel af op 'n fiktiewe dorp: Vergenoeg. Dit kan dalk "verweg genoeg" beteken, of miskien ook "tevrede genoeg". Maar dit maak nie te veel saak nie. Want dit gaan oor dogters, susters en moeders — 'n titel wat uitnemend gerig is op vroue. Bella is die jonger, 'sondige' dogter. Sy is 'n chanteuse in Parys. Sy het 'n groot naam in Suid-Afrika. In Parys, egter, is sy net maar nog 'n "performer".

Haar ouer, verantwoordelike suster, is San. San is die een wat die huishouding en die gemeenskap aan die gang hou — die goeie een. Hul moeder sterf aan kander. Nou gaan die twee susters die moeder, op haar versoek, tot die einde versorg in die ou huis op die dorpie Vergenoeg. Op 'n vars manier word die keersy van die twee vroue se uiterlike blootgele: die eksotiese Bella lei eintlik 'n armoedige lewe in Parys as sangeres in 'n nagklub, terwyl die perfek-versorgde en beheersde San 'n drankprobleem het.

Dit is veral die onvermydelike konfrontasie tussen die twee susters dat hierdie ontluistering 'n belangrike rol speel om hulle met mekaar, en ook met die dood van hulle ma te versoen. Deur hulle konfrontasie met siekte en dood word hulle in direkte kontak gebring met hulleself en mekaar sodat hulle gestroop word van alle illusies. Dit is dan veral 'n roman oor die lyflike ervaring (ook van siekte en dood).

Add to cart

Recently viewed

See more
6pcs Steam Mop Pads Replacement for Bissell Powerfresh Steam Mop
New
R516.00
16031-31030 Car Water Inlet Thermostat for Sienna 3.5L 1603131030
New
R714.00
Handmade African Toy
New
R250.00
Spacer pla wt id3.0 od5 l20 spacer-pla-5x20
New
R4.96

Similar products

The Daughter’s Secret | Eva Holland
Secondhand
R67.00
The Songlines - Chatwin, Bruce
Secondhand
R90.00
Queens Flight - Tamara Lee
Secondhand
R36.95
The Female Persuasion - Meg Wolitzer
New
R320.00