Vergilius: Van Wapens en ´n Man, Versvertalings van die Aeneïs deur NA Blanckenberg. Geteken.

Secondhand
1 available
R440.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A1520
Bob Shop ID
614060665


Een van die mees gelese werke van die klassieke oudheid in Afrikaans. Eerste uitgawe geteken deur vertaler.

Die Aeneïs is die bekendste van Vergilius se digwerk en word beskou as een van die hoogtepunte van die wêreldliteratuur. Dis geskryf in die jare 29 vC tot 19 vC en vertel van die ontstaan en vestiging van die Romeinse volk, hul sedes, godsdiens en leefwyse. Die eerste ses van die twaalf boeke van die gedig vertel die verhaal van die held Aeneas se swerftog van Troje na Italië en sy besoek aan die Onderwêreld. Die tweede helfte gaan oor die Trojaanse Oorlog. Van Latyn na Afrikaans vertaal.

Eerste uitgawe in 1980 gepubliseer deur Uitgewery Boschendal, Durbanville, Kaapstad. Toestand van boek baie goed.  Stofjas is verweer met skeurtjies aan die kante. Rug van stofjas verbleik.


More from this seller

View all
R30 shipping
Where We Have Hope by Andrew Meldrum. 1st 2004. S/C. 272 pp.
R220
R30 shipping
Die Storie: Uittreksels uit die Nuwe Lewende Vertaling. Eerste Afrikaanse uitgawe 2012. S/B. 536 pp.
R140
R30 shipping
Diamonds To Amsterdam by Manning Coles. 1st 1950 H/c
R195
R30 shipping
Fiber Optics by Edward Lacy. 1st ed 1982. H/C. As new. 222 pp.
R260
Add to cart

Similar products

Kroniek van `n Koerantman: `n persoonlike perspektief op die jare na 80 by Hennie Van Deventer
R30
R30 shipping
Vryheidstryd van die Afrikaner - GETEKEN
R120
Uit die hart van `n man
R35
R30 shipping
Geselsies uit Huis, Paleis en Kombuis. GETEKEN deur Sue Van Waart.
R175