Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Verhale uit 'n koel voorhuis - Abraham H. de Vries - 2005 - Protea - Sagteband in baie mooi toestand.
In Verhale uit 'n koel voorhuis bundel Abraham H. de Vries sy voorkeur-verhale uit die eerste Klein Karoo-bundels. Die resultaat is 'n bundel met die verskeidenheid van temas en afwisseling van vertelstyle waarvoor De Vries bekend is. Dit strek vanaf die vermaaklike vertellings oor Stanley en die koei wat so sleg gegly en so komieklik loop sit het (wat ook deur David Kramer getoonset is) tot die makabere fantasie in 'Die gusooi' die mengsel van fantasie en geloof in 'Skoenemaker, diepe water',