Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe Herdruk - Verhale uit ons geskiedenis vir die kleintjies deur GW Pilkington. A5, sagteband, 64 bls. Talle sketse. Die boek is Å goeie voorleesboek of leesboek vir kinders. Die boek verskaf Å voëlvlugoorsig van die SA geskiedenis in storievorm in kindertaal, beginnende by die ontdekking van die Kaap tot by die ontdekking van goud en diamante.