Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe Herdruk - Verhale uit ons geskiedenis vir die kleintjies deur GW Pilkington. A5, sagteband, 64 bls. Talle sketse. Die boek is Å goeie voorleesboek of leesboek vir kinders. Die boek verskaf 'n voëlvlugoorsig van die SA geskiedenis in storievorm in kindertaal, beginnende by die ontdekking van die Kaap tot by die ontdekking van goud en diamante.