Verhale van die krale Verhale van die krale Verhale van die krale
Verhale van die krale Verhale van die krale Verhale van die krale

Verhale van die krale

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652834875

1981 (tweede druk). Hardeband, 95 bladsye. Goeie toestand.    

Verhale en legendes uit Zoeloeland, Botswana en die Laeveld waar die Afrika kinders elke dag in noue aanraking met die natuur is. Die aalwyn, die suikerriet, die waterlelie, die aronskelk, die wit-ogie, die bosluisvoël en die hamerkkop neem in hierdie verbeeldingryke verhale menslike eienskappe aan, en bring die een of ander wending mee in die lotgevalle van n stout umfaan of n deugsame intombi of. In die geval van die aalwyn, word 'n hele stam teen die vyand beskerm. In sommige van hierdie verhale speel toorkrag n belangrike rol soos in Moederliefde waar n bose bobbejaanmonster die babas wegdra, maar met behulp van toorkrag deur die opofferende moeders besweer word. In Oxalis is dit die bekende ligrooi suringblommetjies wat in die veld opskiet om vir die dogtertjie, Umbala, en haar verlore troetel-os die pad terug huis toe te wys.

 

Add to cart

Recently viewed

See more
Sapphire [Thailand] - Faceted Oval Shape - 2.06cts
New
R791.00 No bids
`n Valk vlieg - Wilbur Smith
Secondhand
R115.00
Large hand beated metal tray on stand
Secondhand
R1,250.00 No bids
70% OFF
CD: Linkin Park - A Thousand Suns (2010)
Secondhand
R45.00 R150.00

Similar products

DIE VLIEENDE OVAMBO EN ANDER VERHALE VAN SUIDWES
Secondhand
R100.00
Krale Peet van staden
Secondhand
R100.00
Ware verhale van vergifnis - Helana Olivier
New
R69.00
Verhale en Foto's van veertig Boommonumente in Suid-Afrika (Dr JJ van Tonder)
Secondhand
R100.00