Verhale van die Okavango - Thomas J. Larson

New
1 available
R260.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-18265
Bob Shop ID
533826954
Verhale van die Okavango vertel verskeie tipiese Hambukushu-volksvertellings, deels in vertelling en deels in liedjies. Party van die verhale word net in liedjies gehoor, ander slegs in vertelling. Die meeste van die stories vind plaas langs die Okavangorivier in Afrika. Dierekarakters maak kennis met legendariese karakters, Nyambi die god en die Hambukushu. Lees die verhaal van Hoof Chakova, wat op 'n legendariese reis op soek na sy vader gaan; en die storie van Nyambise wat met spinnerakke na die hemel klim. Ontmoet Kadimba die haas, Ngando die krokodil, Mbwawathe die jakkals wat vir Nthoo die luiperd uitoorl....en baie ander boeiende karakters. Hierdie oorspronklike volksverhale is aan die skrywer oorvertel deur die drie grootste Hambukushu storievertellers: Setomba, die ou blinde man van Shakawe, Mohore die towenaar, en Samarango, die groot towenaar van Seronga.

- Tekeninge deur Rufus Papenfus

- Vertaal deur P. Grobbelaar

Prys: R200.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1972

Uitgewers: John Malherbe

ISBN: 0869660063

Kondisie: Stofomslag (aan die hardeband vasgeheg) in 'n gemiddelde/goeie toestand - met plastiek bedek. Binnekant van die buiteblad bedek met plakkers en stempels - biblioteekboek. Afgesien van een of twee vlekkies, is die bladsye van die boek in 'n baie goeie toestand - baie skoon en stewig gebind.

More from this seller

View all
R30 shipping
Every Man's Story of The New Testament - A. Nairne, D.D.
R240
R30 shipping
The Royal Navy In Malta: A Photographic Record - Joseph Bonnici & Michael Cassar
R310
R30 shipping
Kom Saam: Kleurling-keurverhale - Saamgestel deur S.J. Malan
R180
R30 shipping
Angel Rock - Darren Williams
R130
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika. (Signed) - Pretorius, J Celestine
R855
R30 shipping
Bome en Struike van die Witwatersrand, Magaliesberg & Pilanesberg - Van Gogh, J. & Anderson, J.
R290
R30 shipping
Die Anneksasie van die Volksiel: 'n Oorsig van die verlede hede en toekoms - I.J. Strijdom
R150
R30 shipping
Die Otters en die Okavango-moeras Die Otters 8
R130