Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERHALE VAN DIE SEE UIT VROEER DAE DEEL TWEE - LEON MARE
Uitgegee deur van Schaik
142 bladsye
Hardeband, met omslag.
Die boek is tweede hands en die omslag toon baie verwering. Die bladsye is in ‘n goeie toestand. Daar is ‘n merkie op bl 33. Daar is stempels op bl 75 en 113. Sienasseblief die fotosvirmeerbesonderhede
Posgeld sal R35 wees. Indien u meer as een item koop, kontak my asseblief vir ‘n gekombineerde versendings koste.