Verhale van die Weskus: Margaret Bakkes Omnibus Verhale van die Weskus: Margaret Bakkes Omnibus
Verhale van die Weskus: Margaret Bakkes Omnibus Verhale van die Weskus: Margaret Bakkes Omnibus

Verhale van die Weskus: Margaret Bakkes Omnibus

Secondhand 1 available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654519427
Waar jou skat is en Die hart van Meeubaai het as aparte romans verskyn en is nou in omnibusvorm beskikbaar as Verhale van die Weskus; onvergeetlike liefdesverhale wat in 'n pragtige deel van die land afspeel.

Waar jou skat is: Leon is verknog aan Duineplaas - en aan Nicola. Maar Nicola deel nie sy liefde vir dié eensame strand aan die Weskus nie, daarom gaan Leon alleen daarheen vir vakansie. En in hierdie wintervakansie begaan hy in 'n vlaag van wilde hartstog 'n onbesonnenheid wat lank daarna nog in sy en Nicola se lewe sal weerklank vind.

Die hart van Meeubaai: Op 'n dag is hy net daar, die vreemdeling in sy sportmotortjie. Hy is 'n skilder en het inspirasie op die vissersdorpie kom soek. Vir Santie maak hy'n wonderwêreld oop dié van verf- en beeldhoukuns en -dié van die liefde. Maar Santie se hardvogtige pa het reeds besluit sy dogter sal nooit haar kunstalent ontgin of met 'n ander man as die een wat hy vir haar uitgesoek het, sy huis verlaat nie. En daar is nog 'n man in die skaduwee ...

Sagteband

Begin van geelvlekke
Naam geskryf binne die voorblad
Add to cart

Recently viewed

See more
For SVITOO P10 10.1 inch 2pcs 9H 0.3mm Explosion-proof Tempered Glass Film
New
R225.90
Arco Auto Darkening Welding Helmet
New
R342.53
Superflex Abrasive Steel Cutting Disc 180mm*3.0mm*22.2mm
New
R97.10
33% OFF
Back Housing Cover for iPhone 6s Plus(Gold)
New
R428.00 R642.00

Similar products

60% OFF
Verhale van die Weskus - Margaret Bakkes
Secondhand
R44.00 R110.00
Klein Land Van Die Liefde - Margaret Bakkes
New
R189.00
Verhale van die Weskus
Secondhand
R35.00
TERUG VAN DIE DORINGPAD - MARGARET BAKKES
Secondhand
R30.00