Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Verhoor-afwagtendeAllen Hendrickse
Sub Title:
Author: Piet Coetzer
Publisher:
Year:
ISBN: 9780947007997
Summary: In 1984 is Allan Hendrickse weer eens 'n verhoorafwagtende, maar hierdie keer nie agter tralies nie. Nou word hy geoordeel in die felle lig van die openbare politiek. Van sy voormalige party- en bondgenote het hom reeds geoordeel. Soos in 1976 veroordeel sommige van diホ selfaangestelde politieke regters hom nou ook sonder dat hy geleentheid het om homself te verdedig. Hulle is nie bereid om te vra of te luister waarheen Allan Hendrickse onder die nuwe bedeling op pad is nie. Hulle is ook nie bereid om hom 'n geleentheid te bied om te toon waartoe hy in staat is nie. Ook word hy, byvoorbaat, saam met diホ wat hom wel 'n geleentheid wil gun om uiteindelik 'n menswaardige bestaan en volwaardige bydrae tot die politieke lewe en die toekoms van Suid-Afrika te maak, veroordeel. Uit regste kringe word hy steeds van radikalisme, en ondergrawing van Blanke-'heiligdomme' beskuldig. Sommige het reeds 'n etiket om sy nek gehang: brandpunt van die magte wat die 'ondergang' van die Blanke wil bewerkstellig.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.