Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Verklarende Studiebybel is ân omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
TITLE: Verklarende Studiebybel 1933/1953-vertaling Ligroos Kunsleer
AUTHOR: Bybel 1933/1953
SKU: 9781415342053
PUBLISHER: Struik Christian Media
DATE PUBLISHED: 2020
PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika
PAGES: 1336
BINDING: Hardeband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 240x160x37