Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Treine het nog altyd vir Marco Lange 'n bekoring ingehou. Tot daardie verskriklike nag van die ongeluk toe sy lewe ingrypend verander het. Hierna raak Marco intens bewus van die konflik tussen leuens en waarheid en sy pad kruis met die poligraaf wat tot in sy siel kan sien wat dinge raaksien waarvan hy self nie bewus is nie.
TITLE: Verklikker
AUTHOR: Van Nierop, Leon
SKU: 9780799349573
PUBLISHER: LAPA Uitgewers
DATE PUBLISHED: 2011
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 392
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 197x128