Verlange is Verniet - A.A.J.Van Niekerk

Verlange is Verniet - A.A.J.Van Niekerk

Secondhand 1 available
Indicative market price: R260.00
R120.00
54% off
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
8921-8970 BOX185
Bob Shop ID
651987839
Verlange is verniet (1981): 'Met die lees van hierdie keur uit die sketse/vertellings/kortverhale van AAJ van Niekerk loop 'n mens se gedagtes die ver pad langs - na tye en mense van vanslewe se dae; na gebruike en gebeurtenisse wat op sigself reeds geskiedenis begin word; na 'n nostalgiese era van eenvoudige maar blywende waardes; van humor uit 'n jongtyd en van 'n ongekompliseerde gemeenskap in 'n vrye landskap. Hierdie vertellings en verhale (dit is moeilik om hulle in een genre te probeer vasvat) het iets van die fantasie wat in 'Klipwerk' so magies bewoord word: ek dra die blou steen in die hand/ hy vat my hart na anderland. In hierdie effek van die Van Niekerk-vertellings le vir my hulle besondere bate. Oor al die goeie hoedanighede van die kontrei-skrywer (sy afwisseling van onderwerp en styl, die wisselspel tussen humor en erns, die subtiele moralisering, die gevoelige beskrywing van natuurverskynsels, die genuanseerde stemminge wat hy skep en die boeiende en suiwer taalgebruik, insluitend die streektaal van Namakwaland en Boesmanland) word uitvoerig en indringend uitgewei deur AP Grove in sy oorsigtelike inleidende opstel. Trouens, die opstel kan as 'n werklik goeie studiestuk oor Van Niekerk se werk beskou word. (...) Verlange is verniet is 'n veelseggende titel. Maar hierdie verlange, soos bewoord in die beste werk van AAJ van Niekerk, word tog die blou steen wat die mens dra na die anderland van menslike begrip, en na die anderland van gebondenheid aan hierdie aarde, 'n gebondenheid waarvan 'n baie groot geslag Suid-Afrikaners hulle genadiglik nooit sal kan bevry nie.' (Henning Snyman, Die Burger, 11 Junie 1981)




Title: Verlange is Verniet

Author: A.A.J.Van Niekerk

ISBN: 9780624014935

Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.

See more of our books at

https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever

Add to cart

Recently viewed

See more
33% OFF
A6893 Car Left Side Air Intake Hose A2720902982 for Mercedes-Benz GLK 350
New
R953.00 R1,430.00
Sirio Dessert Knife (12) Pn22600006
New
R150.81
For Insta360 X5 Camera Body Cover Silicone Case with Lens Cover (Black)
New
R244.53
66% OFF
Pet Supplies Color Gray
New
R1,237.00 R3,606.00

Similar products

Die Geskiedenis van die Afrikaanse Bybelvertaling / Nienaber. Dr. P.J. (1934)
Secondhand
R299.00
The story of the atom - J.A.Harrison first edition
Secondhand
R699.00
53% OFF
En die Verlange Bly - Ena Murray
Secondhand
R160.00 R340.00
Poesie en Politiek: 'n voorlopige verkenning van betrokkenheid in die Afrikaanse poesie-A.J. ...
Secondhand
R250.00