| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1981 hardeband - geen stofomslag - 155 bladsye, die hardeband is effens verweer- lyk asof dit deur n insek gevreet is - sien die foto onder, naam voor in boek, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- geen oorsese versending


