VERLANGE IS VERNIET deur A.A.J. VAN NIEKERK. Saamgestel en ingelei deur A.P.Grove. EERSTE SAGTEBAND
1 was available / secondhand
R2.00
minimum increment
R20.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
VERLANGE IS VERNIET deur A.A.J. VAN NIEKERK. Saamgestel en ingelei deur A.P.Grove. EERSTE SAGTEBAND UITGAWE
A.A.J. Van Niekerk se verhale is ware “kontreikuns” wat die halfwoestyn van die Noordweste, insluitende Namakwaland, die Sandveld, die Diamant en Kreefgebied van die Weskus, en Boesmanland tot by Suidwes omsluit en die mense en hul gewoontes en karaktereienskappe laat lewe in die geestesoog.
Hierdie is een van my gewildste Afrikaanse skrywers! Op sy besadigde maar gevatte manier maak hy hierdie dorre streek ’n wonderland, ryk aan afwisseling, wat mens met ’n nuwe insig gee in die streek en hul mense.
Kaapstad, Tafelberg Uitgewers, eerste sagteband uitgawe 1984.
Toestand: naam van vorige eienaar op skutblad, blaaie effens vergeel, res baie goed vir ouderdom.