Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wenner Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. Jans beduie opgewonde na n bordjie toe ons daarby verbyry. Brandvlei. Verneukpan. Ons tref die grondpad met n stofwolk maar ek draai nie die ruit toe nie. Die wind suis rondom my ore en my neus prikkel van die stof.
TITLE: Verneukpan
AUTHOR: J. Jacobs
SKU: 9780636081673
PUBLISHER: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 31/12/2007
PLACE PUBLISHED: South Africa
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 136 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 145 gr