R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste Afrikaanse uitgawe, Struik Christelike Boeke, 2011, Sagteband - Godsdiens - 205pp. ISBN 9781415316290.
Dink daaraan: jy kan jou passie hernu, weer ontdek waarvoor jy bestem is en jou vreugde terugkry! Daar is niks meer kragtig as om te vas nie. Vir die opoffering wat jy vir 'n kort tydjie maak, kan jy 'n leeftyd van seeninge kry. Hierdie boek fokus daarop om vas as 'n manier te gebruik om jou geestelik weer te verfris en te herlaai.
Skrywer Jentezen Franklin gebruik die storie van die jong profeet in 2 Konings 6 as 'n manier om prakties aan ons te verduidelik wat vas vir ons kan doen. Hy vertel hoe die jong profeet sy byl se kop verloor het terwyl hy gewerk het. Die byl se kop het in 'n vuil, modderige dam beland en tot op die bodem gesink. Met hierdie Bybelse storie wys Franklin jou hoe om weer jou geestelike krag te vernuwe deur: te besef dat jy dit verloor het; te erken dat jy dit verloor het; jou verlies met 'n geestelike mentor te deel; na die rivier te gaan (waar jy dit verloor het); te sien hoe God jou 'nuwe' bylkop bo-op die vuil dam laat verskyn; om die bylkop op te tel en terug te se op die bylsteel (ons deel in die vernuwing; God kan nie alles doen nie).
Jentezen Franklin verduidelik op 'n positiewe dog kragtige manier hoe vas ons kan vernuwe waar ons dit die meeste nodig het. Hierdie is 'n moet-lees boek vir enigiemand wat hulle krag moet herwin.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.