Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Alita Steenkamp
Medium Paperback
Die kleur van liefde is n verhaal van onreg. Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis n verbode liefde want die regering van die dag duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, en Suid-Afrika is vasgevang in die knelgreep van Apartheid. Selinah Phaswane raak swanger en beide sy en Paul Mills weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die pasgebore baba na Lydenburg waar daar n groot Bruin gemeenskap is. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels oor, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde of koestering sal ervaar nie.
Dis moeilike grootwordjare vir Veronica. Sy werk soos n slaaf op die plaas van die Nagels, is altyd honger en ervaar nooit enige warmte of liefde wat deel moet wees van n ouerhuis nie. Haar dissipline het daaruit bestaan om aan n stoel vasgemaak te word en tekemale met n sweep geslaan te work op Lydenburg en onder die beskerming van Vader van der Legner word sy die geleentheid gegun om ook n horskool opvoeding te ontvang.
Op Middelburg in die koshuis leer sy vir die eerste keer die donker geheim van haar eie verlede ken. Gaan sy werklik haar ma vind?
Veronica se verhaal vertel nie net van die swaarkrydae nie, daar is ook avontuur en lewensvreugde ten spyte van die swaar. Dis n getuienis van n vrou wat ver bo haar swaarkry en die onreg uitgestyg het. En tog haal die onreg haar weer n keer in. Sal sy die keer staande kan bly?
Discover Readmatter - Your premier destination for secondhand books online. As South Africa's leading online secondhand bookshop, we specialize in offering a wide selection of preloved bargain books. From timeless classics to modern bestsellers, find exceptional value and quality with every purchase. Trust Readmatter for
About ReadMatter
Readmatter Bookshop has proudly served customers on Bobshop since 2008. As a verified seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Can't find a book anywhere? We can help
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" and "Bos" at the East London Aquarium.