Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Versamelde Boesmanstories 2 gee 'n blik in die lewe en gewoontes van Boesmans, gesien deur die bril van G.R. von Wielligh.
Ons vind uit dat 'n Boesman nie graag aan vreemdelinge uitwys waar watergate in die woestyn is nie en dat hy hom kan vermom soos 'n volstruis om wild te bekruip. Wanneer 'n Boesman in die veld seerkry en hy wil h iemand moet hom sien, gooi hy stof in die lug.
Summary | 'n Blik in die lewe en gewoontes van Boesmans, gesien deur die bril van G.R. von Wielligh. |
Author | G.R. von Wielligh (Author), Helize Van Vuuren (Foreword by) |
Publisher | Protea Boekhuis |
Release date | 20100127 |
Pages | 246 |
ISBN | 1-86919-289-3 |
ISBN 13 | 978-1-86919-289-1 |