This item has closed with no items sold
View other items offered by Heritage Trades1044

Similar products

C.J. Langenhoven Versamelde Werke - Deel 15
R60.00
Versamelde Werke, Deel 1.
R150.00
Versamelde Prosa 2 - LOUW,N
R320.00
Spieserye: Versamelde Vertellings / Jan Spies
R85.00
Versamelde Boesmanstories: 2 deels Versamelde Boesmanstories: 2 deels
Versamelde Boesmanstories: 2 deels Versamelde Boesmanstories: 2 deels
Closed

Versamelde Boesmanstories: 2 deels

1 was available / new
R450.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
msc2s4
Bob Shop ID
637263559

Versamelde Boesmanstories, softcovers, two volumes, softcovers, Afrikaans text, condition: as new.


G.R. von Wielligh (1859-1932) het Boesmanstories versamel om kampvure in die Karoo, dit opgeteken en in vier dele gepubliseer. In hierdie publikasie word Boesmanstories Deel I: mitologie en legendes, en Boesmanstories Deel II: Dierestories en ander verhale, 90 jaar na die oorspronklike verskyning in een deel in eietydse Afrikaans heruitgegee. Daar word vertel hoe reen deur die reenbees gemaak word, hoe fonteinwater ontstaan het deur die groot waterslang met die blink steen op sy kop en hoe die dood deur 'n haas in die wereld gekom het. Stories oor Leeu, Wolf en Jakkals is ook volop en daar word vertel waarom Skilpad en Slang broers is.

G.R. von Wielligh (1859-1932) het op 11-jarige ouderdom die eerste keer kennis gemaak met Boesmans en hulle stories. Hy kwalifiseer later as landmeter en van 1876-1878 het hy verskeie Boesmanveewagters in die Karoo ontmoet. Van 1880-1883 het hy 'n landmeterskantoor op Calvinia gehad, en kon hy die Boesmanland en die Agter-Hantam besoek en aantekeninge maak. Ons vind uit dat 'n Boesman nie graag aan vreemdelinge uitwys waar watergate in die woestyn is nie en dat hy hom kan vermom soos 'n volstruis om wild te bekruip. Wanneer 'n Boesman in die veld seerkry en hy wil he iemand moet hom sien, gooi hy stof in die lug. Versamelde Boesmanstories 2 gee 'n blik in die lewe en gewoontes van Boesmans, en volg op die gewilde Versamelde Boesmanstories 1.

Recently viewed

Criminal Justice: The True Story of Edith Thompson by Rene Weis
R180.00
18% OFF
LEGO® Limited Edition - Pirate Ship Playground (40589)
R799.00 R978.43
Bob Welch ‎– Three Hearts - Vinyl LP Record - Opened - Very-Good+ Quality (VG+)
R149.00
The Midland Compounds / Nock
R85.00