Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vir die eerste keer ooit word al die dramas, hoorspele en die libretto van N.P. Van Wyk Louw in ân versamelbundel uitgegee, met ân voorwoord deur prof. Chris van der Merwe. Van der Merwe sê: âœMet die herlees van die dramas, hoorspele, koorspel en libretto van N. P. van Wyk Louw het dit my opgeval hoe dikwels hulle Å gesprek met mekaar voer. Soortgelyke temas word herhaaldelik uitgebeeld; die tekste sluit by mekaar aan, komplementeer mekaar, spreek mekaar soms teen. Dikwels kom die temas wat Louw in sy essays bespreek het of in sy poësie tot uiting gebring het, ook in die karakterisering en die intriges van die dramas na vore. Dit is opmerklik dat die denke van Louw nooit stagneer nie; steeds is daar tekens van Å voortgaande worsteling en vernuwing. Die indiwiduele dramas, in die groter konteks van sy oeuvre gelees, laat Å fassinerende skrywerspersoonlikheid na vore kom.
TITLE: Versamelde dramas â" NP van Wyk Louw
AUTHOR: Steinmair, Deborah; De Weerd, Kristèl (samest)
SKU: 9781485312208
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 2021
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 776
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 220 x 145