Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1995 hardeband met stofomslag 688 bladsye, die stofomslag het enkele klein merkies en n ou prysplakkertjie op die agterkant, die hardeband is goed, een of twee klein merkies in boek, die teks is skoon en die bindign goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie