This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks173

Similar products

Versamelde Gedigte - Ingrid Jonker Versamelde Gedigte - Ingrid Jonker Versamelde Gedigte - Ingrid Jonker
Versamelde Gedigte - Ingrid Jonker Versamelde Gedigte - Ingrid Jonker Versamelde Gedigte - Ingrid Jonker
Sold

Versamelde Gedigte - Ingrid Jonker

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
665988475

Ingrid Jonker het haar in die nag van 18 op 19 Julie 1965 verdrink in die see by Drieankerbaai, Kaapstad. Sy was een en dertig. Ten tyde van haar dood het net twee digbundels van haar verskyn: 'n jeugwerk, Ontelugting (1956), en die veel geprese en bekroonde Rook en Oker na vele vertragings in 1963. Na haar dood is 'n derde bundel, Kantelson, uitgegee. Ingrid Jonker se nalatenskap is klein maar betekenisvol, en het 'n geweldige invloed op Afrikaanse digters gehad. By 'n wye en uiteenlopende leserspubliek bly sy geliefd; sy sing in die hartstaal van die universele mens; haar gedigte styg bo die persoonlike ervaring uit. Op die ou end behoort 'n gedig tog maar aan die leser wat kan sê: "Sy kon dit vir my geskryf het." En sy het. Rob Antonissen het geskryf dat onder haar gedigte "daar van die aangrypendste vertolkings van liefdesverlatenheid (is) wat ons in Afrikaans besit". Van haar gedigte is reeds in twaalf tale vertaal. 'n Versameling gedigte in Engels vertaal deur Jack Cope en William Plomer met die hulp van Laurens van der Post is in Brittanje en Suid-Afrika gepubliseer. Dat haar werk in baie wêrelddele gelees word deur mense wat niks van haar lewe en dood weet nie, is genoeg bewys dat sy haar roem nie te danke het aan enige sogenaamde "romantiese kultus" as gevolg van haar tragiese dood nie. Naas die gedigte bevat die Versamelde Werke ook 'n eenbedryf, "'n Seun na my hart", en verskeie prosastukke, onder meer die klassieke kortverhaal "Die bok". Vir hierdie uitgawe is elke gedig en variant sover moontlik teruggespoor deur al sy manifestasies tot by sy ontstaan om voort te bou op die strewe om Ingrid self aan die woord te stel. Hardeband Uitstekende kondisie met naam voorin geskryf


Kondisie: 4


Customer ratings: 1 ratings

Quick delivery, good price, book in perfect condition.
08 Jan 2026