Versamelde Gedigte - Uys Krige
Versamelde Gedigte - Uys Krige

Versamelde Gedigte - Uys Krige

New
1 available
R310.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-17094
Bob Shop ID
533826462
Uys Krige was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, digter, dramaturg, vertaler, rugbyspeler en oorlogskorrespondent.

In 1935 begin hy sy loopbaan as joernalis en verslaggewer vir die Rand Daily Mail. Hy was ook later letterkunderedakteur van die Verenigde Party se Kaapse middagblad, Die Suiderstem. Tydens die Tweede Wreldoorlog was hy 'n oorlogskorrespondent vir die Suid-Afrikaanse Weermag in Noord-Afrika.

As 'n skrywer en digter was Krige uiters veelsydig — sy werke sluit in romans, kortverhale, gedigte en toneelstukke in beide Afrikaans en Engels. Krige word ook gereken onder die sogenaamde "Dertigers", 'n term wat gebruik word om na skrywers uit die dertigerjare te verwys.

Krige het vele werke deur William Shakespeare in Afrikaans vertaal, asook werke deur Federico Garcia Lorca, Pablo Neruda en Lope de Vega, uit die oorspronklike Spaans en werke deur Baudelaire, Franois Villon en Paul luard uit die oorpronklik Frans.

Prys: R250.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 4 Februarie 1985 (by geleentheid van die skrywer se vyf-en-sewentigste verjaarsdag

Uitgewer: Gesamentlike uitgawe van J.L van Schaik, Human & Rousseau en Perskor-Uitgewers

ISBN: 0627014097 / 0798118431 / 0628029233

Kondisie: Hardeband en omslag in 'n baie goeie kondisie, met baie geringe skaafmerkies op die rande. Intern in 'n uitstekende toestand.

More from this seller

View all
R30 shipping
The diary of Dr. Andrew Smith Director of the Epedition for Exploring Central Africa 1834 -1836
R1,190
R30 shipping
Tolerance - Hendrik Willem van Loon
R410
R30 shipping
Bandiet: Seven Years in a South African Prison - Hugh Lewin
R180
R30 shipping
The New Standard Encyclopdia and World Atlas
R310
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Onderdak: Gedigte Novermber 1962-Junie 1967 - Elisabeth Eybers
R180
Cape Town a journey through time Ian Uys
R85
R30 shipping
Victoria Crosses of the Anglo-Boer War (Signed) - Uys, Ian
R580
R30 shipping
Die Goue Seun - Die Lewe en Werk van Uys Krige
R180