Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1939 Nasionale Pers 3 boeke uit 'n stel netjiese toestand vir ouderdom, goed gebind, skoon wit bladsye, netjiese patroon endbladsye, net die wit bladsy voor en agter in die boek het ligte verkleuring. Klein naam inskripsie in Deel III Lewe van Christiaan David de Waal. Die ander twee boeke is deel V Eksentrieke Essie en Deel I My herinnerings van ons Taalstryd.