Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELDE WERKE
- CJ LANGENHOVEN -
ALMAL SONDER BOEK 8
Die boeke is in 'n goeie gebruikte kondisie. Daar is geen los bladsye nie maar party trek 'n bietjie los van die rug, nie almal nie. Die bladsye is skoon en lees maklik. Die fotos spreek vanself. Almal geteken deur die eerste eienaar. Die stel is 'n moet vir enige Afrikana versamelaar.
Posgeld sal R120 wees met SAPO as gevolg van die gewig.