| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie heruitgawe van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte (bundels: Ontvlugting, Rook en oker, Kantelson) sowel as o.m. jeugwerk, n drama, en haar kortverhale. Dit sluit ook in n kort oorsig van haar lewe en werk deur Jack Cope: A Crown of Wild Olive. Ons sal opnuut herinner word waarom van Jonker se bekendste werke, soos Ek herhaal jou, Die kind en Bitterbessie dagbreek, steeds beskou word as van die mees geliefde gedigte in die Afrikaanse letterkunde.