Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Delivery Time : 5 working days
Condition : Very Good
Pres Nelson Mandela het haar aangrypende gedig Die kind by die opening van die eerste sitting van die nuwe Parlement voorgelees. In dié 1994 uitgawe van al Ingrid Jonker se werke, kan lesers weer kennis maak met haar roerende liefdesgedigte. Van haar verse is ook getoonset, soos Toemaar, die donker man, wat ’n treffer geword het. Die Versamelde Werke bevat die bundels Ontvlugting (1956), die bekroonde Rook en oker (1963) en Kantelson. Daar is ook ’n eenbedryf en verskeie prosastukke.
Title | Versamelde werke |
Author | Ingrid Jonker |
Edition | 3rde , hersiene uitg. |
Publisher | Human & Rousseau, 1994 |
Hardeband | |
ISBN | 079813352X, 9780798133524 |
Length | 206 pages |