R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Berg-en-Dal, Wellington
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Thursday, 30 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Agt hardeband volumes. Blou met vergulde titels en motief op die rug. Al agt boeke is skoon en netjies sonder enige inskripsies. Die skutblaaie voor en agter het verbruin. Die boeke is in 1939 deur Nasionale Pers Beperk uitgegee. Die inhoud, soos per volume:
Deel 1 - My herinneringe van ons Taalstryd. Deel 2 - Johannes van Wyk. 'n Historiese Roman. Deel 3 - Die tweede Grieta. 'n Geskiedkundige Avontuurroman. Deel 4 - Oupa en sy kleindogters. 'n Geskiedkundige Roman. Deel 5 - Die eksentrieke Essie en Oorlog tussen twee dokters. Romans. Deel 6 - Lucie. Met insluiting van: 1. 'n Resie met 'n risiko. Na ses jaar. Woorde en dade. 2. Sy wilskrag getoets. Deel 7 1. Anjelina. 'n Drama in ses eenbedrywe. 2. Oupa. 'n Toneelspel in vyf eenbedrywe. 3. Die spioen en sy handlangers. 'n Treurspel in drie bedrywe. 4. Die dobbelspelletjie. 'n Toneelstuk in twee bedrywe. 5. Die jonge skrywer. 'n Toneelstuk in drie bedrywe. Deel 8 - Die lewe van David Christiaan de Waal. Biografie.
Die skrywer J.H.H. de Waal was 'n Afrikaanse skrywer, dramaturg, advokaat, koerantredakteur en vroeë taalstryder. Gebore 30 Desember 1871 op Somerset-Wes. Oorlede 30 Oktober 1937 in Kaapstad. As taalstryder lewer hy 'n belangrike bydrae tot die Tweede Afrikaanse Taalbeweging. 'n Mooi opgepaste stel boeke. Geen oorsese verspreiding.