Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste druk 1939 Nasionale pers. Hardeband (Blou) met vergulde letters.Volledig stel van 8 boeke. Daar is klein enkele merkies aan die hardeband van party van die boeke. Geel vlekkies en sommige bladsye is vergeel weens ouderdom, naam voor in boeke geskryf. Boeke is verder in n goeie toestand. Versending R70 in RSA. Boeke het verskyn in die volgende volgorde:
1. My herinnerings van ons Taalstryd
2. Johannes van Wyk
3. Die tweede Grieta
4. Oupa en sy kleindogters
5. Die eksentrieke Essie en die Oorlog tussen twee dokters
6. Lucie en sy wilskrag getoets
7. Toneelspeletjies
8. Lewe van DC de Waal (verkort)