Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1977 stel van 11 volumes - swaar stel, posgeld sal R80 wees in RSA- GEEN oorsese versendings, vind onder n beskrywing van elke boek
Volume 1- Die Bybel: hardeband met stofomslag 469 bladsye, die stofomslag is erg verweer, die hardeband is goed, op 2 bladsy is daar ligte potloodmerkies, bladsye 335 3n 360 het n baie klein skeurtjie aan die onderkant, binding goed.
Volume 2 - Die Kerk - hardeband met stofomslag 438 bladsye, die stofomslag het enkele merkies aan, hardeband is goed, die teks is skoon en die binding goed
Volume 3 - Die Eerediens- hardeband met stofomslag 488 bladsye, die stofomslag het merkies aan, hardeband is goed,die teks is skoon en die binding goed, enkele bladsye is die hoekies gevou gewees, op bladsy 119 is daar n klein stukkende plekkie
Volume 4 - Preke-Ou Testament: hardeband met stofomslag 435 bladsye, die stofomslag is effens verweer en het 2 kleil skeurtjies in, hardeband is goed, enkele geel vlekkies, op 2 bladsy is daar ligte potloodmerkies, op bladsy 133 is daar n paragraaf met pen onderstreep
Volume 5-Preke -Nuwe Testament -hardeband met stofomslag 453 bladsye, stofomslag is effens verweer, hardeband is goed, enkele ligte potloodmerkies, binding goed
Volume 6-Strominge - hardeband met stofomslag 521 bladsye, die stofomslag is effens verweer, hardeband is goed, die teks is skoon en die binding goed
Volume 7 - Die Staat,Maatskappy, Taal en Kultuur-hardeband met stofomslag 611 bladsye, die stofomslag het merkies aan, hardeband is goed,die teks is skoon en die binding goed
Volume 8 - Onderwys,boekbesprekings, outobiografiev-vhardeband met stofomslag 509 bladsye, stofomslag het merkies aan, hardeband is goed, die teks is skoon en die binding goed
Volume 9 - Ds SJ du Toit- in weg en werk, n periode van Afrikaanse Oplewing - hardeband met stofomslag 476 bladsye, die stofomslag is erg verweer, die hardeband is goed,die teks is skoon en die binding goed
Volume 10 - Gedigte en prosa - hardeband met stofomslag 479 bladsye, die atofomslag het enkele mekries aan, hardeband is goed,die teks is skoon en die binding goed
Volume 11-Die Berymde Psalms,Skrifberymings,Register - Hardeband met stofomslag 326 bladsye, die stofomslag is erg verweer, hardeband is goed,die teks is skoon en die binding goed