Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband Versamelde werke van C J Langenhoven wat strek oor die tydperk 1949 - 1955. Ex bib boeke wat mooi opgepas is. Hier en daar 'n rugkant wat effense verwering toon ,wat aan die ouderdom vd boeke toegeskryf kan word. Die boeke is verder mooi opgepas en bevat kosbare stories, gedigte en vertellings!