Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Langenhoven C J. Versamelde Werke. Volledig in 16 Volumes. C. J. Langenhoven - Versamelde Werke
C J Langenhoven se Versamelde Werke. Eeufees uitgawe 1873-1973. Die eerste stel was in 1933 gepubliseer, 'n jaar na sy afsterwe. GROOT STEL EN 'N KWOTASIE VIR POSTARIEF MOET VERKRY WORD. Amper ongeskonde in Baie Goed +++ dust-jacket. Hardeband.
Besonderse goed bewaarde stel, volledig in stofomslae. Randte van stofomslae lig verweer en daar is 'n paar skeurtjies en 'n happie of twee aan twee of drie van die omslae en omslae se rugstukke is effens verbruin. Net en stewig. (#0001113)
neelsie, harry, sagmoedige neelsie, langenhoven, arbeidsgenot, oudtshoorn, afrikaans, brolloks, bittergal, loeloeraai, petronella, cornelis jacob langenhoven, het zuid-westen, aan stille waters, stukkies en brokkies, die stem van suid afrika, vroutjie,