| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Versamelde Werke J.H.H. de Waal, dele I-VIII. Tweede druk, 1939. Hardeband sonder stofomslag. Africana. Puik toestand. Deel VIII bevat ook die De Waal-geslagsregister vanaf 1473 soos verkort en verbeter deur ds. P. de Waal. R400 plus posgeld en verpakking R60 = R460. (Voeg asseblief R10 koste by vir direkte kontantdeposito by bank indien van toepassing.)