Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1956-58 16 dele. hardeband - geen stofomslag, almal het n naam voor in boek en geel sellotape merke, enkele vlekkies in boeke,almal is die teks skoon en die binding goed -
kon slegs die volgende foute kry:
deel 14 -bladsye 17 en 19 het n klein gaatjie aan die kant van die bladsye - sien foto onder
deel 5- skade deur insekte aan die skutblaaie agter - sien foto onder
swaar stel, versending is RSA is R100 -GEEN versending buite die grense van RSA