Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Langenhoven C J. Die Versamelde Werke van LANGENHOVEN. Volledig in 16 Volumes. Vyfde Druk.
C J Langenhoven se Versamelde Werke. Die eerste stel was in 1933 gepubliseer, 'n jaar na sy afsterwe. GROOT STEL EN 'N KWOTASIE VIR POSTARIEF MOET VERKRY WORD. Baie Goed in Baie Goeie +++ Stofomslae. Hardeband. Besonderse goed bewaarde stel, volledig in stofomslae. Randte van stofomslae lig verweer en daar is 'n paar skeurtjies en 'n happie of twee aan twee of drie van die omslae en teksblokke se borand is effens verbruin. Net en stewig. (#0002041)
neelsie, harry, sagmoedige neelsie, langenhoven, arbeidsgenot, oudtshoorn, afrikaans, brolloks, bittergal, loeloeraai, petronella, cornelis jacob langenhoven, het zuid-westen, aan stille waters, stukkies en brokkies, die stem van suid afrika, vroutjie,