Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE OMNIBUSSE
Hierdie is n versameling van 10 tweedehandse omnibus boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, een of twee keer gelees en n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Vir enige navrae vra gerus n vraag hier onder.
Bernette Bergenthuin - Lief Vir Jou
Anna Penzhorn - Bruidskoor
Rika Du Plessis - Kayla Se Erfenis
Tryna Du Toit - Hermina Se Bedrog
- Ou Liefde
- Verdwaalde Liefde
- N Reendag In April
Ena Murray - Die Meissner-Kliniek
- Dokter Julene
- Die Ongebore Uur
Ena Murray - Die Vrou In Die Spieel
- Die Oujongnooi Van Polkadraai
- Die Kleine Kring
Chirstine Le Roux - Die Honger Hart
- Deel Van Die Pakket
- Verskuilde Liefde
Ella Van Der Mescht - Die Dokters Van Varingvlei
- Dokter Lita
- Soos Die Jangroentjie Kom
Ena Murray - Die Glimmende Simitar
- Maanlig Oor Die Amasone
- Eiland In Die Son
Sybil Venter - Lelie In Die Veld
- Gras In Die Veld
- Groen Weivelde