Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE FIKSIE
Hierdie is n versameling van 14 tweedehandse boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, een of twee keer gelees en n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel as jou plaaslike winkel dit ondersteun.
Vir enige navrae vra gerus n vraag hier onder.
A Van Heerden - N Lied In Die Reen
Cf Beiers-Boshoff - Waar Die Reenboog Buig
D Venter - Liefde Dien
Dricky Beukes - Die Hoe Muur
Ethel Gordon - Onheil Oor La Ferme
Herna De Villiers - Geslote Harte
Johan Van Der Post - Kyk Ho Bloos Die Son
Justus Van Rhyn - Die Engel Van Geluksplaas
Kas Van Den Bergh - Mooi Was Die Najaar
Mara Prinsloo - Die Laaste Deur
Paula - More Bring Die Antwoord
Paula - Wilde Suidooster
Reinette De Villiers - Droomklippies
Toek Blignaut - Hier Kiep-Kiep