Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE NIE-FIKSIE BOEKE
Hierdie is n versameling van 15 nie-fiksie boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, n paar keer gelees en 'n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel as jou plaaslike winkel dit ondersteun.
Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.
Annelie Botes - Swart Op Wit
Die Helpende Hand - So Is Die Vrouens
Dirkie Smit - Dieper As Wat Ons Dink
Dr J Waterink - Hoe Vertel Ons Dit Aan Ons Kinders
Gerhard Viviers - Spiekeries Gesels
Historiese Boetsap - Plek Van Ontmoeting
Il De Villiers - Die Koningin Se Voetkombersie
Ilse Salzwedel - Onvertelde Stories Van Afrikaans
Maretha Maartens - Suurtjies En Stralers
Pieter Pieterse - Hande Klap Vir Afrika
Pieter Pieterse - Skater
Pieter Pieterse - Skedelkuskos
Rudolf Hiemstra - Die wilde Haf
Sue Van Waart - Die Hel Vallei Van Die Leeus
Sue Van Waart - Mosselbaai Seepoort Van Die Tuinroete
Sue Van Waart - Paleise Van Die Pluime