Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE NIE-FIKSIE BOEKE
Hierdie is n versameling van 15 nie-fiksie boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, n paar keer gelees en 'n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel as jou plaaslike winkel dit ondersteun.
Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.
A De Vries - Alles Goed En Wel
Andre P Brink - N Vurk In Die Pad
Andre P Brink - Herinneringe Aan Parys
Anna Louw - Die Groot Gryse
Annelie Botes - Broodsonde
Annelie Botes - Swart Op Wit
At Van Wyk - Dirk Mudge Reenmaker Van Die Namib
Christ Karsten - Opsraak Na Moord
Ernst Van Heerden - Etikette Op My Koffer
Il De Villiers - Net Om Jou N Drukkie Te Gee
Maretha Maartens - Suurtjies En Stralers
Martie Retief Meiring - Elita En Haar Lewe Met Fw De Klerk
Nataniel - Oopmond
Nina Smit - Cappuccino Vir Twee
Ph Nortjie - Ken Op Die Kierie