Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE FIKSIE
Hierdie is n versameling van 20 tweedehandse romans boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, een of twee keer gelees en 'n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel of Postnet tot Postnet as jou plaaslike winkel dit ondersteun.
Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.
Alta Steyn - Liefde In Die Nanag
Anna Penzhorn - Bruidskoor
Arien Lubbe - Maria Se Keuse
Benette Bergenthuin - Lief Vir Jou
Cecilia Nortje - Instaanmeisie
Dina Botha - Meer As N Speletjie
Dina Botha - Ou Liefde Roes Nie
Elsa Hamersma - N Mooi Vyand
Elsa Winckler - Op Die Sypaadjie
Elsa Winckler - Tussen Jazz En Rock
Frenette Van Wyk - Skaakmat Vir Hom
Heidi Zaayman - Liefde In N Neutedop
Helena Hugo - Huweliksklokkies
Hetta Kotze - Purperwinde
James Graham - Doodskis Na Ibiza
Jolene De Koningh - Haar Nuwe Buurman
Jolene De Koningh - Liefde Op Die Nyl
Madelie Human - Altyd Die Strooimeisie
Madelie Human - Onwelkome Geskenk
Marlee Tesselaar - Die Sleutel Tot Haar Hart
Ria Richards - Vier Magiese Woorde
Rika Du Plessis - Kayla Se Erfenis
Rika Du Plessis - Liefde In Letters
Schalkie Van Wyk - Die Landheer Van Koningshoe