Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE FIKSIE
Hierdie is n versameling van 20 tweedehandse romans boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, een of twee keer gelees en 'n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel as jou plaaslike winkel dit ondersteun.
Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.
Ria Richards - Liefde met permissie
Junita Joubert - Soos klei onder n seel
Mikro, Mattewis en Meraai - Die vroee jare
Jansie van die Walt - Ver van Parys my liefiling
Nickey van Schalkwyk - Skaduwees van ontheil
Stephanie Meiring - Vlug van die verlede
Mariki Wessels - Wie die laaste lag
Lize Swart - Met jou gaan ek trou
Nickey van Schalkwyk - Om te wag as dit sneeu
Vera Wolmerans - Harte in harmonie
Bets Smith - n Sirkel voltooi
Sara Craven - Die Santangeli-huwelik
Ettie Bierman - Storm oor Saringwa
Ilse Steyn - n Rissie op sending
Adam Timmerman - n tweedehande perel
Nita Griessel - Haargeleende naam
Sophia Burger - Splinters van gister
Jackie van Nieuwenhuizen - Voordat die herfs kom
CF Beyers-Boshoff - Liefde vir die najaar
Wille Martin - n Sluier vir n rooikop