Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE FIKSIE C
Hierdie is n versameling van 20 tweedehandse romans boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, een of twee keer gelees en 'n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel as jou plaaslike winkel dit ondersteun.
Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.
Abraham De Vries - Verhale Uit Die Koelkas
Anna Penzhorn - Helende Liefde
Ferdinand Deist - Die Pomporrel-Konsert
Francine Rivers - Die Krygsman
Francine Rivers - Verlos Deur Die Liefde
Helene De Kock - Keur 4
Ilse Steyn - Arend En Sy Bokkie
Jack Cavanaugh - Die Hoogmoed En Die Hartstog
Jan Roderigues - Die Veldwagters Vertel
Johann Bekker - Safari Van Die Dood
Kim Bock - Gee My Jou Hart
Lerina Erasmus - Die Leliemoordenaar
M Strydom - N Ruiker Rooi Rose
Magdaleen Walters - Wegkruipertjieliefde
Margaret Bakkes - Verhale Uit Die Stormberge
Marita Van Der Vyver - Wegkomkans
Paula - Nuwe Beloftes
Paula - Skaduwees Oor Uitsig
Theunis Engelbrecht - Kinders Uit Kierangsee
Uit Oerwoud En Vlakte - Sangiro
Wilna Adriaanse - Rebecca