Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE FIKSIE
Hierdie is n versameling van 20 tweedehandse romans boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, een of twee keer gelees en 'n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel as jou plaaslike winkel dit ondersteun.
Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.
Vera Wolmarans - Liefdesrenaissance
Louise Weideman - Kleinmeisie en liedjieman
Frances Vermaak - Optelgoed
Pierre Uys - Sonskynliefde
Wilmari Jooste - Slingerpad na die hart
Morne Malan - Suiderkruis
Martie Preller - Droomvangers
Anneke van Zijl - Vergenoeg
Malene Breytenbach - Intrige op Imbovali
Magdaleen Viviers - Parmant en die kaptein
Christo van der Merwe - Natalie
Elizabeth Pretorius - Onrus op Stillewoning
Anna Howarth - Net n handvol liefdeskrummels
Christa Jonker - Naglig
Karel Schoeman - Na die geliefde land
Solfried Ruck - Weghardloop help nie
Dirk Richard - Saktyd vir die persbaas
Ella van die Mescht - Jy erf die blomtyd
Bets Smith - Ter wille van Benji
Wille Martin - Elizabeth van Summerfield