Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE FIKSIE D
Hierdie is n versameling van 20 tweedehandse romans boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, een of twee keer gelees en 'n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel as jou plaaslike winkel dit ondersteun.
Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.
Annalou Marais - Ontmoeting In Die Wolke
Annemarie Pieterse - Ruiter Van Die Purper Duine
Deon Meyer - Wie Met Vuur Speel
Eunice Bosman - Immergroen
Kristel Loots - Eendagmooi
Lize Odendal - Liefste Lien
Mara Prinsloo - Die Laaste Deur
Margaret Bakkes - Verhale Uit Die Stormberge
Nita Griessel - Geliefde Voog
Pierre Fourie - Die Raaisel Van Rooikrans
Pw Grobbelaar - Niekie Appelgreyn
Riana Mouton - Reuk Van Die Dood
Rina Van Wyk - Wegelegen
Rode Gerwel - Stroomversnelling
Susan Coetzer - All-Bran Vir Die Siel
Susan Coetzer - Custard Vir Die Siel
Susan Coetzer - Tjoklits Vir Die Siel
Theunis Krogh - Die Kroon Van Keurboslaan
Theunis Krogh - Nuwelinge Op Keurboslaan
Zuretha Roos - Die Verdwyning Van Mina Afrika