Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VERSAMELING AFRIKAANSE FIKSIE
Hierdie is n versameling van 20 tweedehandse romans boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.
Meeste boeke is feitlik nuut, een of twee keer gelees en 'n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.
Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.
Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel as jou plaaslike winkel dit ondersteun.
Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.
Dricky Beukes - Skoenlappernooi
Villa Mans - Nooi van my hart
Vera Wolmarans - Reendruppeldrome
Vera Wolmerans - Sterligdrome
Jackie van Nieuwenhuizen - Boodskap in die berge
Elmar Steyn - Die vreemde besoekers
Marietjie Welgens - Net veertien dae
Nanda Pauw - Spore uit Fort Sandenberg
Annelize Morgan - Vlug van die windswael
Nelmari Kock - Want dalk gaan hy verby
Dot Serfontein - Tiendes van anys
Nelmari Kock - Ons goue liefdespad
Christo van der Merwe - Boeie van n banneling
Vera Wolmerans - Liefste leeutemmer
Hannah du Plessis - Geleende eggenoot
ID Lampbrecht - n Baron vir Stella
Mike Heine - Die wind waai altyd
Ena Murray - Dokter Julene
Nita Griessel - n Reenboog oor voetpad
Lize Swart - Goudglas in die more