This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Naughty05157

Similar products

VERSAMELING VAN 32 AFRIKAANSE ROMANS (R6 n boek!)
Sold

VERSAMELING VAN 32 AFRIKAANSE ROMANS (R6 n boek!)

Secondhand 1 was available
R199.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
449258668

VERSAMELING AFRIKAANSE FIKSIE

Hierdie is n versameling van 32 tweedehandse romans boeke wat ons gekry het oor die afgelope paar jaar.

Meeste boeke is feitlik nuut, een of twee keer gelees en n bokse gestoor, daar is nie enige geskeerde of vermiste bladsye nie en bladsye het bloot verouder.

Ek doen ongelukkig nie meer aflewering via die poskantoor nie a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om gratis aflewering te bied in en om Pretoria.

Vir enige navrae vra gerus n vraag hier onder.

 

Adam Timermann - Skadudans Van Emosies

Adele Reynders - Op Die Sewende Dag

Ann Hite Kemp - N Veilige Man

Annemarie Pieterse - Liefdeslabirint

Annemarie Pieterse - Simfonie Van Die Duine

Bep Du Toit - Waag Dit Erika

Charlotte De Beer - Met Liefde Van Buurman

Dina Botha - Andrea Se Troudag

Dirna Ackermann - Splinternag

Elize Davies - Liefde Vir Elanie

Heleen De Klerk - Rooiwyn Vir Geluk

Janice Lynn - Flirtasie Met Haar Droomdokter

Jolene De Koningh - Die Professor En Die Krulkop

Kristel Loots - Liefde Op Vergeetbaai

Lientjie Barnard - Liefde Soos Kalaharisand

Louise Van Niekerk - Maskerade

Magda Schmidt - Laatsomerliefde

Magdaleen Viviers - Parmant En Die Kaptein

Magdaleen Walters - Wegkruipertjieliefde

Malene Breytenbach - Locum Vir Liefde

Maretha Maartens - Laduma Vir Die Liefde

Margaret Way - Brid Op Briar's Ridge

Marietjie Welgens - Franciska Se Sabbatsjaar

Marietjie Welgens - Net Veertien Dae

Nita Grissel - Sewe Munte Vir Geluk

Pierre Uys - N Nuwe Droom

Pierre Uys - Net n Koppie Liefde

Rebecca Winters - Bestemde Huwelik

Rika Du Plessis - Glansligmeisie

Sarah Morgan - Gekoop - Die Griek Se Onskuldge Maagd

Vera Wolmerans - Sleutel Tot My Hart

Wilmari Jooste - Slingerpad Na Die Hart

Customer ratings: 1 ratings

Good comms - very happy - many thanks
02 Jan 2020